Wonderbeer

Wonderbeer Rooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien Haar mikrobioloog pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee na gelang van haar gunsteling diertjies die mikroskopiese maar uitsonderlike taai en vindi

  • Title: Wonderbeer
  • Author: Andrew Salomon
  • ISBN: null
  • Page: 356
  • Format: Kindle Edition
  • Rooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien Haar mikrobioloog pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee, na gelang van haar gunsteling diertjies die mikroskopiese, maar uitsonderlike taai en vindingryke waterbere Toe haar pa doodsiek raak, moet Tessa se ouers vir hom in Toronto behandeling gaan soek, en sy en haar sesjarige boetie Sam word na hulle buitengewone TantRooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien Haar mikrobioloog pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee, na gelang van haar gunsteling diertjies die mikroskopiese, maar uitsonderlike taai en vindingryke waterbere Toe haar pa doodsiek raak, moet Tessa se ouers vir hom in Toronto behandeling gaan soek, en sy en haar sesjarige boetie Sam word na hulle buitengewone Tante Sara se merkwaardige huis diep in Suid Afrika se Drakensberge gestuur Maar kort na hulle aankoms in die Drakensberge word Tessa ontvoer deur n paar gewetelose fortuinsoekers, wie haar dwing om in n diep en geheime bergpoel vir n amper vergete skat te duik En elke keer wanneer sy duik, kry Tessa die gevoel dat sy nie alleen in die water is nie As Tessa enige kans wil staan om te oorleef, sal sy die soort moed en volharding waarop haar bynaam dui, moet kan toon.

    • Unlimited [Classics Book] ✓ Wonderbeer - by Andrew Salomon ✓
      356 Andrew Salomon
    • thumbnail Title: Unlimited [Classics Book] ✓ Wonderbeer - by Andrew Salomon ✓
      Posted by:Andrew Salomon
      Published :2018-09-11T20:35:20+00:00

    One thought on “Wonderbeer”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *