Bloedlyn

Bloedlyn None

  • Title: Bloedlyn
  • Author: Madelein Rust
  • ISBN: null
  • Page: 426
  • Format: Paperback
  • None

    • Best Download [Madelein Rust] Â Bloedlyn || [Graphic Novels Book] PDF ↠
      426 Madelein Rust
    • thumbnail Title: Best Download [Madelein Rust] Â Bloedlyn || [Graphic Novels Book] PDF ↠
      Posted by:Madelein Rust
      Published :2018-08-10T04:05:31+00:00

    One thought on “Bloedlyn”

    1. Renata Malan en haar span word ingeroep om 'n moord op 'n mooi jong vrou op te los. Die moord ontaard in 'n reeks moorde en alle vingers wys na Renata se pa, beter bekend as die Laksman, wat in die 1980's 10 mense tereggestel het weens seksuele misdade teen kinders.Die keer is die slagoffers mooi, ryk getroude vroue met net een ding in gemeen het - 'n buite-egtelike verhouding met 'n onbekende man. Renata is genoodsaak om saam met die polisie-profileerder aan die saak te werk en daar ontstaan me [...]

    2. Madelein Rust word beter met elke boek! Die spel met Renata se verlede, haar vrees vir die gene wat sy dra, is 'n sterk rugsteen vir die verhaal en die Renata Malan-reeks. Die onderliggende spanning in al die Renata-boeke is dat die leser voortdurend teen jou sin twyfel sy mag dalk 'n goeie sielkundige profileerder (wat 'n goor Afrikaanse woord!) wees, maar dalk is daar eendag iets wat sterk genoeg is om 'n sluimerende donkerte wakker te maak.

    3. As jy van Madelein Rust se vorige boeke gehou het, behoort Bloedlyn ook in jou smaak te val. Dis 'n heerlike spannende boek wat baie maklik lees. Ek sien uit na nog boeke uit haar pen.

    4. Nadat ek verlede jaar groot agting gekry het vir Madelein Rust as misdaadskrywer, met die lees van Monstersaad, het ek met opgewondeheid my hande kon lê op die opvolgroman, Bloedlyn. Reeds ná die eerste hoofstuk, wou ek 'n entoesiastiese inskrywing maak op Facebook se Lekkerlees Boekrak, maar ek moet bieg dat ek myself nie die tyd gegun het nie. Ek het elke moontlike minuut gebruik om Renata Malan se verdere storie op te slurp.In hierdie spannende boek, ondersoek Renata en haar span 'n reeks s [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *